'n Vrou glimlag vir iets op haar foonskerm

Data laat ons dienste elke dag beter vir jou werk.

Dit is hoekom dit belangrik is dat ons dit privaat en veilig hou – en jou in beheer plaas.

Data lig 'n vrou met 'n sambreel in dat dit gaan reën

Data gee vir jou antwoorde op jou vrae – presies wanneer jy dit nodig het.

'n Man op 'n fiets gebruik data om in 'n ander taal te kommunikeer

Dit help jou om die regte woorde te vind om te sê – in enige taal.

Google Maps wys vir 'n man die beste roete na sy bestemming

En kry jou betyds van A af na B … na C.

'n Man met oorfone luister na en dans op liedjies

Dit help jou om daardie video te ontdek wat jou hardop laat lag – of jou nuwe gunstelingliedjie.

'n Vrou neem 'n foto van 'n kind en 'n hond op 'n rusbank

En dit help jou om almal vir wie jy omgee, te vind op elke foto wat jy neem.

Google se privaatheid-, sekuriteit- en beheerskilde

Dit is persoonlik. Dit is hoekom ons jou data beskerm.